SELENIVITE
SELENIVITE
Proposed professional information for SELENIVITE
COMPLEMENTARY MEDICINE: HEALTH SUPPLEMENT
This unregistered medicine has not been evaluated by SAHPRA for its quality, safety or intended use.
SCHEDULING STATUS
S0
- NAME OF THE MEDICINE
SELENIVITE
- QUALITATIVE AND QUANTITATIVE COMPOSITION
Each tablet contains:
FoodMatrix® carrot, tomato and spinach extracts 322 mg
d-α-tocopherol succinate 12,32 mg
providing d-α-tocopherol (vitamin E) 10 mg
Selenium (as amino acid chelate) 100 µg
Sodium selenite 68,19 µg
providing selenium 28,5 µg
Sugar free.
For the full list of excipients, see section 6.1.
- PHARMACEUTICAL FORM
Tablets.
A white round biconvex tablet.
- CLINICAL PARTICULARS
4.1 Therapeutic indications
Antioxidant for maintenance of good health, immune system, normal hair and nails.
Contributes to the protection of cells from oxidative stress.
4.2 Posology and method of administration
Adults: Take two tablets daily or as prescribed by your healthcare provider. Do not take more than two tablets daily.
4.3 Contraindications
Hypersensitivity to any of the active ingredients or excipients (see sections 2 and 6.1).
Not indicated for children.
4.4 Special warnings and precautions for use
Consult your healthcare provider before taking SELENIVITE if you are taking medication or suffering from any medical condition.
4.5 Interaction with other medicines and other forms of interaction
Consult your healthcare provider before taking SELENIVITE if you are taking medication or suffering from any medical condition.
4.6 Fertility, pregnancy and lactation
Safety and efficacy have not been established in pregnancy and lactation.
4.7 Effects on ability to drive and use machines
It is not known if SELENIVITE has an effect on the ability to drive or use machines. Caution is advised before driving a vehicle or operating machinery until the effects of SELENIVITE are known.
4.8 Undesirable effects
SELENIVITE is well-tolerated.
Reporting of suspected adverse reactions:
Reporting suspected adverse reactions after authorisation of SELENIVITE is important. It allows continued monitoring of the benefit/risk balance of SELENIVITE. Healthcare providers are asked to report any suspected adverse reactions to NRF HEALTH via https://www.nrfhealth.co.za
4.9 Overdose
In overdose, side effects can be precipitated and/or be of increased severity (see section 4.8). Overdose treatment is symptomatic and supportive.
- PHARMACOLOGICAL PROPERTIES
Category and class: D 34.12 Multiple substance formulation.
After absorption from the gastrointestinal tract, selenium is incorporated into the enzyme glutathione peroxidase. It is excreted mainly in the urine.
Vitamin E is mostly absorbed in the small intestines by passive diffusion and is excreted mainly unchanged via the faeces.
- PHARMACEUTICAL PARTICULARS
6.1 List of excipients
Magnesium stearate
Microcrystalline cellulose
Silicon dioxide
Talc.
6.2 Incompatibilities
Not applicable.
6.3 Shelf life
2 years.
6.4 Special precautions for storage
Store at or below 25 °C.
Protect from light and moisture.
6.5 Nature and contents of container
60 tablets are packed in a white PP securitainer with a red LDPE lid.
6.6 Special precautions for disposal and other handling
None.
- HOLDER OF CERTIFICATE OF REGISTRATION
Royal Square 428 Investments (Pty) Ltd
P.O. Box 1762
Randpark Ridge
2156.
- REGISTRATION NUMBER
Will be allocated by SAHPRA upon registration.
- DATE OF FIRST AUTHORISATION/RENEWAL OF THE AUTHORISATION
Will be allocated by SAHPRA upon registration.
- DATE OF REVISION OF THE TEXT
November 2020.
Professionele inligting vir SELENIVITE
KOMPLEMENTÊRE MEDISYNE: GESONDHEIDSAANVULLING
Hierdie ongeregistreerde medisyne is nie vir gehalte, veiligheid of beoogde gebruik deur SAHPRA geëvalueer nie.
SKEDULERINGSTATUS
S0
- NAAM VAN DIE MEDISYNE
SELENIVITE
- KWALITATIEWE EN KWANTITATIEWE SAMESTELLING
Elke tablet bevat:
FoodMatrix® wortel-, tamatie- en spinasie-ekstrakte 322 mg
d-α-tokoferolsuksinaat 12,32 mg
verskaf d-α-tokoferol (vitamien E) 10 mg
Seleen (as aminosuurchelaat) 100 µg
Natriumseleniet 68,19 µg
verskaf seleen 28,5 µg
Suikervry.
Vir die volledige lys onaktiewe bestanddele, sien afdeling 6.1.
- DOSEERVORM
Tablette.
’n Wit, ronde, bikonvekse tablet.
- KLINIESE BESONDERHEDE
4.1 Terapeutiese indikasies
Antioksidant vir die instandhouding van goeie gesondheid, die immuunstelsel, en normale hare en naels.
Dra by om selle teen oksidatiewe stres te beskerm.
4.2 Posologie en metode van toediening
Volwassenes: Neem twee tablette daagliks of soos wat deur jou gesondheidsorgverskaffer aangedui is. Moenie meer as twee tablette daagliks neem nie.
4.3 Kontra-indikasies
Hipersensitiwiteit vir enige van die aktiewe of onaktiewe bestanddele (sien afdelings 2 en 6.1).
Nie aangedui vir kinders nie.
4.4 Spesiale waarskuwings en voorsorgmaatreëls vir gebruik
Konsulteer jou gesondheidsorgverskaffer voordat jy SELENIVITE neem indien jy medikasie gebruik of aan enige mediese toestand ly.
4.5 Interaksies met ander medisyne en ander vorms van interaksie
Konsulteer jou gesondheidsorgverskaffer voordat jy SELENIVITE neem indien jy medikasie gebruik of aan enige mediese toestand ly.
4.6 Vrugbaarheid, swangerskap en borsvoeding
Veiligheid en effektiwiteit tydens swangerskap en borsvoeding is nie vasgestel nie.
4.7 Uitwerking op die vermoë om te bestuur en masjiene te gebruik
Dit is onbekend of SELENIVITE ’n uitwerking het op die vermoë om te bestuur of masjiene te gebruik. Versigtigheid word aangeraai voordat ’n voertuig bestuur of masjinerie hanteer word, totdat bekend is wat die uitwerking van SELENIVITE is.
4.8 Ongewenste effekte
SELENIVITE word goed verdra.
Rapportering van vermoedelike newe-effekte:
Dit is belangrik om vermoedelike newe-effekte wat waargeneem word nadat SELENIVITE goedgekeur is te rapporteer. Dit help met volgehoue monitering van die voordeel/risiko-balans van SELENIVITE. Gesondheidsorgverskaffers moet asseblief enige vermoedelike newe-effekte aan rapporteer aan NRF HEALTH via https://www.nrfhealth.co.za
4.9 Oordosering
Met oordosering kan newe-effekte gepresipiteer word en/of ernstiger wees (sien afdeling 4.8). Na oordosering moet simptomatiese en ondersteunende behandeling toegepas word.
- FARMAKOLOGIESE EIENSKAPPE
Kategorie en klas: D 34.12 Formule met verskeie bestanddele.
Seleen word in die ensiem glutatioonperoksidase geïnkorporeer nadat dit uit die spysverteringskanaal geabsorbeer is. Dit word hoofsaaklik in die urine uitgeskei.
Vitamien E word hoofsaaklik deur middel van passiewe diffusie uit die dunderm geabsorbeer en word grootliks onveranderd via die feses uitgeskei.
- FARMASEUTIESE BESONDERHEDE
6.1 Lys van onaktiewe bestanddele
Magnesiumstearaat
Mikrokristallyne sellulose
Silikondioksied
Talk.
6.2 Onverenigbaarhede
Nie van toepassing nie.
6.3 Rakleeftyd
2 jaar.
6.4 Spesiale voorsorgmaatreëls vir berging
Bêre by of onder 25 °C.
Beskerm teen lig en vog.
6.5 Aard en inhoud van die houer
60 tablette word in ’n wit PP-sekuriteitshouer met ’n rooi LDPE-deksel verpak.
6.6 Spesiale voorsorgmaatreëls vir wegdoening en ander hantering
Geen.
- HOUER VAN DIE REGISTRASIESERTIFIKAAT
Royal Square 428 Investments (Edms.) Bpk.
Posbus 1762
Randparkrif
2156
- REGISTRASIENOMMER
Sal met registrasie deur SAHPRA toegeken word.
- DATUM VAN EERSTE MAGTIGING/HERNUWING VAN MAGTIGING
Sal met registrasie deur SAHPRA toegeken word.
- DATUM VAN HERSIENING VAN DIE TEKS
November 2020.