DIGESTIVE ENZYMES
DIGESTIVE ENZYMES
Proposed professional information for DIGESTIVE ENZYMES
COMPLEMENTARY MEDICINE: HEALTH SUPPLEMENT
This unregistered medicine has not been evaluated by SAHPRA for its quality, safety or intended use.
SCHEDULING STATUS
S0
- NAME OF THE MEDICINE
DIGESTIVE ENZYMES
- QUALITATIVE AND QUANTITATIVE COMPOSITION
Each capsule contains:
Enzyme blend 50 mg
(Amylase, protease, lipase, cellulase, lactase).
FoodMatrix® carrot, tomato and spinach extracts 200 mg
Sugar free.
For the full list of excipients, see section 6.1.
- PHARMACEUTICAL FORM
Capsule.
Size 0 clear capsule filled with an off-white powder.
- CLINICAL PARTICULARS
4.1 Therapeutic indications
Supporting a healthy digestive system and may assist with absorption of nutrients.
Assists in the digestion of proteins, fats, cellulose and milk sugar.
4.2 Posology and method of administration
One capsule twice daily with the two biggest meals of the day or as prescribed by your healthcare provider. Do not exceed the recommended dosage.
4.3 Contraindications
Hypersensitivity to any of the active ingredients or excipients (see sections 2 and 6.1).
4.4 Special warnings and precautions for use
Consult your healthcare provider before taking DIGESTIVE ENZYMES if you are taking medication or suffering from any medical condition.
4.5 Interaction with other medicines and other forms of interaction
Consult your healthcare provider before taking DIGESTIVE ENZYMES if you are taking medication or suffering from any medical condition.
4.6 Fertility, pregnancy and lactation
Consult your healthcare provider before taking DIGESTIVE ENZYMES if you are pregnant, planning to get pregnant or if you are breastfeeding.
4.7 Effects on ability to drive and use machines
It is not known if DIGESTIVE ENZYMES have an effect on the ability to drive or use machines. Caution is advised before driving a vehicle or operating machinery until the effects of DIGESTIVE ENZYMES are known.
4.8 Undesirable effects
DIGESTIVE ENZYMES is well tolerated.
Reporting of suspected adverse reactions:
Reporting suspected adverse reactions after authorisation of DIGESTIVE ENZYMES is important. It allows continued monitoring of the benefit/risk balance of DIGESTIVE ENZYMES. Healthcare providers are asked to report any suspected adverse reactions to NRF HEALTH via https://www.nrfhealth.co.za
4.9 Overdose
In overdose, side effects can be precipitated and/or be of increased severity (see section 4.8). Overdose treatment is symptomatic and supportive.
- PHARMACOLOGICAL PROPERTIES
Category and class: D 34.5 Enzymes.
Lactase is a sugar-splitting enzyme that hydrolyses the milk sugar lactose to glucose and galactose.
Lipase is a digestive enzyme which aids in fat digestion by hydrolysing triglycerides in the stomach and small intestine.
Amylase is an enzyme that catalyses the hydrolysis of starch.
Cellulase is an enzyme which aids in cellulose and polysaccharide digestion.
Protease is an enzyme which breaks down proteins into smaller polypeptides of single amino acids.
- PHARMACEUTICAL PARTICULARS
6.1 List of excipients
Magnesium stearate
Microcrystalline cellulose.
6.2 Incompatibilities
Not applicable.
6.3 Shelf life
2 years.
6.4 Special precautions for storage
Store at or below 25 °C.
Protect from light and moisture.
6.5 Nature and contents of container
60 capsules are packed in a white polypropylene securitainer with a red LDPE lid.
6.6 Special precautions for disposal and other handling
None.
- HOLDER OF CERTIFICATE OF REGISTRATION
Royal Square 428 Investments (Pty) Ltd
PO Box 1762
Randpark Ridge
2156
- REGISTRATION NUMBER
Will be allocated by SAHPRA upon registration.
- DATE OF FIRST AUTHORISATION/RENEWAL OF THE AUTHORISATION
Will be allocated by SAHPRA upon registration.
- DATE OF REVISION OF THE TEXT
November 2020.
Professionele inligting vir DIGESTIVE ENZYMES
KOMPLEMENTÊRE MEDISYNE: GESONDHEIDSAANVULLING
Hierdie ongeregistreerde medisyne is nie vir gehalte, veiligheid of beoogde gebruik deur SAHPRA geëvalueer nie.
SKEDULERINGSTATUS
S0
- NAAM VAN DIE MEDISYNE
DIGESTIVE ENZYMES
- KWALITATIEWE EN KWANTITATIEWE SAMESTELLING
Elke kapsule bevat:
Ensiemmengsel 50 mg
(Amilase, protease, lipase, sellulase, laktase).
FoodMatrix® wortel-, tamatie- en spinasie-ekstrakte 200 mg
Suikervry.
Vir die volledige lys onaktiewe bestanddele, sien afdeling 6.1.
- DOSEERVORM
Kapsule.
Grootte 0 deurskynende kapsule gevul met ’n naaswit poeier.
- KLINIESE BESONDERHEDE
4.1 Terapeutiese indikasies
Ondersteuning van ’n gesonde verteringstelsel en mag help met die absorpsie van voedingstowwe.
Help met die vertering van proteïene, vette, sellulose en melksuiker.
4.2 Posologie en metode van toediening
Een kapsule twee keer daagliks saam met die twee grootste maaltye van die dag, of soos wat deur jou gesondheidsorgverskaffer voorgeskryf is. Moenie die aanbevole dosis oorskry nie.
4.3 Kontra-indikasies
Hipersensitiwiteit vir enige van die aktiewe of onaktiewe bestanddele (sien afdelings 2 en 6.1).
4.4 Spesiale waarskuwings en voorsorgmaatreëls vir gebruik
Konsulteer jou gesondheidsorgverskaffer voordat DIGESTIVE ENZYMES geneem word indien jy medikasie neem of aan enige mediese toestand ly.
4.5 Interaksies met ander medisyne en ander vorms van interaksie
Konsulteer jou gesondheidsorgverskaffer voordat DIGESTIVE ENZYMES geneem word indien jy medikasie neem of aan enige mediese toestand ly.
4.6 Vrugbaarheid, swangerskap en borsvoeding
Konsulteer jou gesondheidsorgverskaffer voordat DIGESTIVE ENZYMES geneem word indien jy swanger is, beplan om swanger te raak of jou baba borsvoed.
4.7 Uitwerking op die vermoë om te bestuur en masjiene te gebruik
Dit is onbekend of DIGESTIVE ENZYMES ’n uitwerking het op die vermoë om te bestuur of masjiene te gebruik. Versigtigheid word aangeraai voordat ’n voertuig bestuur of masjinerie hanteer word, totdat bekend is wat die uitwerking van DIGESTIVE ENZYMES is.
4.8 Ongewenste effekte
DIGESTIVE ENZYMES word goed verdra.
Rapportering van vermoedelike newe-effekte:
Dit is belangrik om vermoedelike newe-effekte wat waargeneem word nadat DIGESTIVE ENZYMES goedgekeur is te rapporteer. Dit help met volgehoue monitering van die voordeel/risiko-balans van DIGESTIVE ENZYMES. Gesondheidsorgverskaffers moet asseblief enige vermoedelike newe-effekte rapporteer aan NRF HEALTH via https://www.nrfhealth.co.za
4.9 Oordosering
Met oordosering kan newe-effekte gepresipiteer word en/of ernstiger wees (sien afdeling 4.8). Na oordosering moet simptomatiese en ondersteunende behandeling toegepas word.
- FARMAKOLOGIESE EIENSKAPPE
Kategorie en klas: D 34.5 Ensieme.
Laktase is ’n ensiem wat suikers splyt, wat die melksuiker laktose na glukose en galaktose hidroliseer.
Lipase is ’n verteringsensiem wat help met die vertering van vette deur die hidrolise van trigliseriede in die maag en dunderm.
Amilase is ’n ensiem wat die hidrolise van stysel kataliseer.
Sellulase is ’n ensiem wat help met die vertering van sellulose en polisakkariede.
Protease is ’n ensiem wat proteïene afbreek na kleiner polipeptiede of na enkel aminosure.
- FARMASEUTIESE BESONDERHEDE
6.1 Lys van onaktiewe bestanddele
Magnesiumstearaat
Mikrokristallyne sellulose.
6.2 Onverenigbaarhede
Nie van toepassing nie.
6.3 Rakleeftyd
2 jaar.
6.4 Spesiale voorsorgmaatreëls vir berging
Bêre by of onder 25 °C.
Beskerm teen lig en vog.
6.5 Aard en inhoud van die houer
60 kapsules word in ’n wit polipropileen-sekuriteitshouer met ’n rooi LDPE-deksel verpak.
6.6 Spesiale voorsorgmaatreëls vir wegdoening en ander hantering
Geen.
- HOUER VAN DIE REGISTRASIESERTIFIKAAT
Royal Square 428 Investments (Edms.) Bpk.
Posbus 1762
Randparkrif
2156
- REGISTRASIENOMMER
Sal met registrasie deur SAHPRA toegeken word.
- DATUM VAN EERSTE MAGTIGING/HERNUWING VAN MAGTIGING
Sal met registrasie deur SAHPRA toegeken word.
- DATUM VAN HERSIENING VAN DIE TEKS
November 2020.